Publication: VroueKeur - Inside, Page: 8 (10/9/2015 12:00:00 AM) AVE: R175445.16 Circ: 64823 Part: 1 of 2 Headline:LOUIS LEEF VRY Sub-Headline: TEXT: Almal weet Afrikaans kry swaar. Maar om politieke sieninge aan ` n taal te koppel, beperk ie taal net meer. ` n Mens moet ` n taal vier, partytiie hou in iou taal en in jou taal skel. Ek heg geen politleke siening aan my taal nie en dus is ek vry om Afrikaans te sing en praat wanneer ek wil, hoe ek wil en waar ek wiI,` bely die tenoor Louis Johannes Loock (34). Oor sy besluit om die vokale kwartet Romanz vr die ontbinding te verlaat, bieg hy: `Daar het `n magdom vraagte- kens oor my gehang en ek moes in eike oproep, onderhoud en verskyning - op en af van die verhoog - verduideiik hoekom ek Romanz verlaat het. Ek het op daardie oomblik my hart gevolg. Dit was een van die moeilikste besluite wat ek nog moes neem, want om `n suksesresep te verlaat, `is mos nie reg nie`. Ek is vandag dankbaar dat ek na daardie stemmetjie geluister het.` Di gebore Kapenaar het in Kuilsrivier grootgeword en was reeds ` n solokuns- tenaar in eie reg voor hy vir Romanz gekeur is. Na matriek in 1999 aan Hor- skool De Kuilen het hy drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer en sy honneurs in Iyfteater en mimiek cum laude verwerf, waarna hy ` n deeltydse dosent by Maties en `n onderwyser by Horskool Stellenbosch was. Sedert 2004 tree hy nog elke iaar by die Absa KKNK op. Sy CV voor Romanz sluit talle klassieke konserte, operawerk, uitdagende en grensverskuiwende teater- produksies, solovertonings, internasionale TV-advertensies en optredes as die groep Bravo (saam met Charl van Heyningen, Rory Rootenberg en Fikiiie Mvinjelwa) in. Louis ontken egier nie die waarde van die ondervinding en bekendheid wat Romanz hom en sy medelede, Andr Venter, Adam Barnard en Burgerd Botha, gebied het nie. `Homanz het my aan die kommersile musiekbedryf bekendgesiel en gewoond gemaak. Dit het my gewoond gemaak om baie ver te reis, met min slaap klaar te kom en dan steeds goeie opvoerings te gee en, natuurlik, die belangrikste, `n platform gebied waarop ek as solokunstenaar kon voortbou.` Hy meen om in `n kwartet te sing en dit te iaat werk, word vier persoonlikhede as ` n eenheid bemark, bestuur, opgeneem en as een identiteit uitgeleei. `Daar was nie regtig ruimte om iets buite die raamwerk - op die verhoog en agter die skerms - te doen nie. Ek is ` n baie kreatiewe mens wat graag buite die boks dink; om raamwerke af te breek en myself te vernuwe - as kunstenaar en mens. Ek koester die herinneringe, maar te veel kunstenaars dink `n loopbaan begin en eindig met bekendheid. Dil is `n baie? gevaarlike siening. Bekendheid is deel van die pakket, maar ek bou vir seker nie `n loopbaan daarop nie.` I As lid van Flomanz, wat in 2008 gestig en in 2013 ontbind is, het Louis in multi- platinumverkope en verskeie musiek- toekennings gedeel. In 2011 is hulle genooi om by die troue van prins Albert en prinses Charlene van Monaco te sing. j Dit was ook die ideale jaar om sy eie sprokieshuwelik te bewaarheid en sy ` verloqfde, Esm Barnard, ` n boekhouer, die jawoord le vra. Twee jaar later het hy ` n dubbele geboorte gevier, die uitreiking van sy eerste solo-album, ` n Nuwe mre (wat vir `n Ghoema- en Tempotoekenning benoem is as beste nuweling) en sy grol- ste geskenk, die koms van hul eersteling, Nina-Mari. l was destyds baie meer rebels as wat ek= nou is. Ek is ` n versorger, man vir my pragtige vrou en ` n trotse pappa vir l ons ddglerljie. Ek het gekalmeer, maar 5%! altyd `n lekker partytjie geniet. My gesin en amper-hier-seuntjie (hy word einde Oktober gebore) is in alle opsigte my ryk- dom. daar is vir my niks lekkerder as om beskermer van my gesin te wees nie.` ` En toe is daar lewe na Flomanz. Louis erken dit was aanvanklik ` n op-